Die eerste oefenprogram wat ek plaas is beslis vir spelers wat al 'n jaar of meer in die gymnasium is.
Dit is uiters belangrik dat die uitvoer van die oefeninge beheersd moet wees en dat die spelers nie te swaar gewigte wil gebruik nie.
Dit dien geen funksie as die spelers die sogenaamde "strand spiere" het en dit is nie funksioneel tot rugby en sy posisie nie.
Die program moet gebruik word soos uiteen gesit in die Weekprogram.
Die Hardloop sessies moet beslis nie afgeskeep word nie
Sterkte en geniet die program, en as jy enige vra het kan jy dit op my Facebook plaas nl. Coach2Perfection#2.
Dit sal help om ander spelers se moontlike vra te beantwoord.
Die volgende oefenprogram wat ek sal plaas sal meer wees vir die jonger spelers wat net met liggaams gewig sal werk.

week_program.docx | |
File Size: | 14 kb |
File Type: | docx |
hardloop_sessies_1-5.pdf | |
File Size: | 1920 kb |
File Type: |
bene_en_krag_dag_1.doc | |
File Size: | 409 kb |
File Type: | doc |
bene_en_krag_dag_2.doc | |
File Size: | 124 kb |
File Type: | doc |
skouers_en_arms_dag_1_en_2.docx | |
File Size: | 102 kb |
File Type: | docx |
skouers_en_rug_dag_1_en_dag_2.docx | |
File Size: | 43 kb |
File Type: | docx |