Peter de Villiers
Peter is een van ons land se top afrigters.
Hy is aangestel as direkteur rugby van die Universiteit van die Wes-Kaap
Peter se passie om spelers tot hulle volle potensiaal te ontwikkel is die rede waarom Coach2Perfection hom genader het om deel van ons afrigters korps te wees.
Peter het 'n unieke siening oor afrigting.

Braam van Straaten
Braam is besig om wereld wyd bekendheid te verwerf as 'n top skopafrigter.
Braam is betrokke by die afrigting van Die Australie Super Rugby en hulle Internationale span.
Braam het 'n passie vir sy sport en die kennis waaroor hy beskik, oor so 'n uiterse tegniese gedeelte, is die rede waarom Coach2Perfection Braam genader het om ons te kom verryk.

Danie Coetzee is n Springbok Haker uit die Bulls Kraal. Hy het sy loopbaan in Europa afgesluit.
Danie gee graag terug wat hy geleer het en om die rede het Coach2Perfection hom genader om die spesialis haker afrigting te behartig.
Danie is n uitstekende afrigter

Johan Ackerman
Johan word as een van die rugby ysters in ons land beskou. Buiten sy bekendheid as speler, is hy beslis besig om vir hom n naam te maak as een van ons land se top voorspeler afrigters.
Johan is tans Hoof Afrigter by die Lions.
Sy kennis oor lynstane, afskoppe en voorspeler spel is waarom Coach2Perfection hom deel gemaak het van die afrigters by die Ontwikkelings Kliniek

Kees Lensing
Kees is bekend as een van die sterk manne wat al in die Suid-Afrikaanse rugby en Super Rugby gespeel het.
Kees was ook kaptein van die Wereld-beker span van Namibia.
Tans is hy 'n afrigter by die Tukkies Rugby akademie.
Kees se kennis van die uiters tegniese posisie van Voorry spel was waarom Coach2Perfection hom genader het om die skrumwerk en spel van die skrums af te behartig.

Jaco Booysen
Het Suid Afrika verteenwoordig in 2 Rugby League Wereld Bekers, 1995 - Kaptein in Engeland en 2000 in Frankryk
Speel by die Valke en Super Rugby by die Bulls
Jaco is die laaste 12 jaar al betrokke by die ontwikkeling van jong spelers, en die persoonlike ontwikkeling van spelers.
Jaco glo deur Christus wat ons krag gee is ons tot alles instaat

Ian Barnard:
Ian speel vasskop en losskop, maar spesialiseer as vasskop by UJ.
Vlak 1 IRB en Boksmart gekwalifiseer.
Ian is die laaste 3 jaar Spesialis Skrum afrigter van Coach2Perfection